Myron Healey

Myron Healey
Geboorte (1923-06-08)8 Junie 1923
Sterfte 21 Desember 2005 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Myron Healey (8 Junie 1923 – 21 Desember 2005) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lawless Code (1949), Hell's Crossroads (1957), The Incredible Melting Man (1977), en Goodbye, Franklin High (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy